Bybelskool.com
Eksegetiese materiaal van die hele Bybel word op gebruikersvriendelike wyse aangebied. Daar kan hoofstuk vir hoofstuk deur die Bybel gewerk word met inligting, kommentaar en agtergrond wat die leser help om die teks beter te verstaan.
Stiltetyd en kleingroepe ontvang ook die Bybelgedeelte vir die dag saam et ‘n bydrae oor die teks en konteks, sowel as die boodskap en betekenis.
Die basiese werkswyse wat gevolg word, is: Lees Luister Leef. Op hierdie wyse word die teks op voetsoolvlak toegepas.
Besoek ons webblad by https://bybelskool.com